My vrou het 'n Sekondere kaart no 5471 2040 3644 3031.
Op :
14.02.18
Kaart geweier, na bank om aan te meld, kry geen fout
21.02.18
Tinkie laat weet alles moet gefica word
28.02.18
Jan hanteer Fica proses en sĂȘ dat kaart binne 3 ure geaktiveer sal word
(noem dit is dringend, gaan oorsee)
02.03.18
Kaart geweier in SA. Jan persoonlik in kennis gestel.
Onderneem om dit reg te stel en sal my terug skakel. (het nou nog nie)
Steeds geweier oorsee.
26.03.18
Jan nie beskikbaar nie. Stel Tinkie in kennis dat kaart nie werk nie
Sy bel terug, probleem is dat bewys van adres 2016 gedateer is.
Onmoontlik, Jan het dan op 28 Feb. gedoen.
My vrou stuur FNB bankstaat met bewys van adres.
Sy onderteken Third Party Risk Management vorm.
30.03.18
My vrou is in Beaufort-Wes(200km van huis) by apteek en moet vir pille betaal. Kaart werk steeds nie. Ek bel tak en vra dat dame wat antwoord vir Jan moet vra om my dringend terug te bel. 14 oproepe (sien foto aangeheg) kry ek Jan in handel en hy maak toe asof hy van niks weet nie.Ek lig hom in en hy onderneem om my terug te skakel. Hy het tot op uur nog nie. Ek moes nadat my buurman my op radio in kennis gestel het huistoe gaan om EFT aan apteek te doen.
SES WEKE EN NOG STEED NIE GE-AKTIVEER NIE en bestuurder weet nou nie waarvan ons praat nie
Ek is vir om en by 45 jaar by ABSA en dit is die swakste wat ek ooit beleef het