Sign in
Submit a Complaint
Gwm
South Africa
Tweet
Consumer complaints and reviews about Gwm
marius van zyl
Send email
Nov 16, 2015
POOR AFTER SERVICE
Agtergrond
Ek het ‘n Steed Diesel 4x4 by u “Dealership” gekoop deur Pieter wat nie meer my u werksaam is nie.
Eerstens is ek in Kwazulu Natal woonagtig en het die voertuig deur die internet gekoop. Ek wag nou reeds 2 Maande vir my kostes wat ek aangegaan het vir “on the road costs” .
Ek het tweedens die bakkie vir slegs ongeveer drie maande het moes nou al ‘n clutch plaat vervang en die turbo pype het nou al twee keer gebars. Daar is ook olielekke aan die onderkant van die motor. Olie kolle is orals waar ek parkeer en in my garage. Ek moet ook sy blade bushes vervang wat gedaan was. My kostes beloop alreeds oor die R10 000!! Die bakkie was ook gediskwalifiseer tydens die toets vir ook onder ander n nommerplaat liggie wat die eens betaan het nie!! En die bushes natuurlik. Ek is eerlikwaar baie onsteld en teleurgesteld oor die na verkoop diens. Ek natuurlik die meganiese toetand van die bakkie. Op een stadium het die bakkie sommer in 4x4 gegaan as ek deur n hobble gaan. GWM Newcaslte het vasgestel dat daar van die eletroniede drade onblood was en dan die “reaksie” tot gevolg het.
Kan u asseblief die bakkie AA laat toets en my kostes betaal of my n ander beter voertuig aanbied asseblief aangesien ek geen vertroue in die bakkie het nie.! (No reaction what so ever!!!) GWM ALBERTON - "RACEVIEW MOTORS" What a shame!!
Jacques Arries
Send email
Jun 12, 2015
Poor service
My vehicle was serviced at gwm agents, after service my vehicle begin lacking power and start smoking and a rattle came from engine. The dealer was contacted and reply that they wil look into the matter, until now nothing had been done. I arrange for a tow-in and took my vehicle to another branch pay to fix my vehicle. They reported that some of the parts was not replaced during the major service. How is it possible to trust companies and pay them to provide a service and then get cheated out of hard earned cash. All my friends wil I personally discourage to buy this brand.
Previous
1
Next
Complaint Registration Form
Information of the Company you are complaining about
Subject of Complaint
City (optional)
Complaint Details
Attach photos (optional)
Confirmation code
Submit
Submit Complaint
|
View full list of Companies
|
Latest Complaints
|
Terms of Use
|
Privacy Policy
|
Contact Us
© 2025
Complaint Board
User Registration
Already a Complaint Board member?
Log in now.
Username:
E-mail address:
Password:
Code:
Loading, please wait...
or connect with Facebook
User Registration
A confirmation email was sent to "
".
To confirm your account, please click the link in the message.
If you don't see the email in your Inbox, please check your Spam box.
User Login
Not a member of Complaint Board?
Register now.
E-mail address:
Password:
Forgot your password?
E-mail address:
Back
Loading, please wait...
Your password has been sent to the specified email address.
Log in
or connect with Facebook
User Facebook Login
Enter Username